ICD-10 Hoofstuk XXI: Faktore wat gesondheidstatus en kontak met gesondheidsdienste beïnvloedZzl li123A
ICD-10 Hoofstuk XXI omvat faktore wat gesondheidstatus en kontak met gesondheidsdienste beïnvloed, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes Z00 tot Z99.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007